Tariewe en Program / Tarrifs and Program
     
Tuis Blad / Home Page

Waar / Where

Foto's / Photo's

Tariewe /Tariffs

Kontak / Contact

Verbindings / Links

Program

 
Tariewe / Tariffs
Registrasie :               R20-00 per uitstaller


Toesluit stalletjie:      R90-00 per dag (3m x 3 m) -Slegs 4 beskikbaar


Stalletjie in Saal :      R90-00 per dag (3m x 2,5m) - Slegs 12 beskikbaar


Eie karavaan/Tent :   R90-00 per dag - onbeperk


Elektrisiteit :              R20-00 per dag


Uitnooi / Invite

Geagte Meneer/ Mevrou

 DORPERLAND FEES : 12-14 MEI 2005

 

Die DORPERLAND FEES, aangebied deur Kenhardt Landbougenootskap vind plaas vanaf 12 tot 14 Mei 2005 te Kenhardt Skougronde.

 

Graag wil ons u hiermee uitnooi om 'n stalletjie by ons Fees te beman, wat ook 'n advertensie vir u is.

 

Die tariewe per dag is soos volg:     

 

Toesluit gebou (3m x 3 m)               :  R90-00

(Slegs 4 beskikbaar)

Oop stalletjie in saal (3 x 2,5 m)      :  R90-00

(Slegs 12 beskikbaar)

Eie karavaan of tent                         :  R90-00

 

Elektrisiteit                                     :  R20-00

 

Registrasiegeld                              :  R20-00

(per uitstaller)

 

U bespreking kan gedoen word, deur die meegaande vorm te voltooi en aan ons terug te besorg tesame met 50 % van die totale huurgeld vir die 2 dae.  Stalletjies moet reeds op Donderdag 12 Mei opgeslaan word, en mag nie voor Saterdag middag, 14 Mei 2005 om 19h30 opgebreek word nie. Verdere inligting en die voorlopige program sal dan aan u gepos word.

 

Graag hoor ons spoedig van u in die verband aangesien ons net 'n beperkte aantal stalletjies kan akkommodeer..

 

Vriendelike groete

 

 

 

 

Frederik Faul

SEKRETARIS