Dorperland Fees 12 tot 14 Mei 2005
Program
Donderdag; 12 Mei 2005 8:00 - 13:00 Inskrywings vir Slaglam Kompetisie
8:00 - 17:00 Inskrywings vir Kudde Kompetisie
8:00 - 17:00 Inskrywings vir Damara Top 15 Kampioenskappe
14:00 Hoefbeoordeling: Slaglam Kompetisie (Noord-krale)
20:00 Wynproe en Kuieraand
Vrydag, 13 Mei 2005 08:30 Amptelike Opening: Krale
08:45 Beoordeling Damara Kampioenskappe (Suid-Krale)
09:00 Beoordeling Kudde Kompetisie (Noord-Krale)
11:15 Coke Drink Kompetisie
12:00 Alles-met-Wiele Uitdaging
15:00 Argilla Demonstrasie
15:45 Trompoppies: HMO
16:15 Fiets Resies
19:30 Dans met : ROOIES
Saterdag, 14 Mei 2005 07:30 Perde Pretrit
10:00 Sterkman Kompetisie
11:00 Musiek Fees begin
Nicholas Louw, Piet Strauss en Vriende, Erik & Nadia,
Rianna van Wyk, Michille, Bernike, Francois en vele meer.
15:00 Mnr Bierpens
19:30 Hoof Kunstenaar: Nicholas Louw