Kenhardt....Die hart van Dorperland....Altyd Gasvry... . . .
     
Tuis Blad / Home Page

Waar / Where

Foto's / Photo's

Tariewe /Tariffs

Kontak / Contact

Verbindings / Links

Program

 
Waar is Kenhardt ?
Gelee in die Hart van die Dorperland, ongeveer 120 km suid van Upington op die R27 op pad na Kaapstad.

Hierdie klein plattelandse dorpie bied u die gasvryheid wat jy net in die Noordweste sal kry....altyd vriendelik....altyd hulpvaardig....altyd daar om te help....altyd daar om jou welkom te laat voel...

Kom geniet die Noordweste op sy Beste, elke jaar gedurende ons jaarlikse Dorperland Fees.

12 tot 14 Mei 2005

Sien jou daar!!

Die Noordweste op sy Beste !!!


Kenhardt en omgewing
Kenhardt en omgewing

Ander webtuistes
My Links